Monday, July 12, 2010

n Vriendin vir elke man in die kombuis

Sarie (Suid Afrika se beste verkoper onder vroue tydskrifte en 'n vriendin vir elke vrou) gee nou ook n mans kos tydskrif uit. Die konsep is effe vreemd, maar maak goed sin.

En natuurlik hou ons daarvan dat hul van ons wyn hou!

In die eerste uitgawe (Augustus 2010) besoek hul Bar-Bar-Black Sheep op Riebeek Kasteel (ook een van ons gunsteling restuarante) en geniet die witversnit saam met n kreef hoofgereg.

Lees meer in die tydskrif self, of hier bo. Hul weet ook die Swartland is die nuwe plek om te wees...

2 comments: